Show simple item record

dc.contributor.advisorVan der Merwe, E.
dc.contributor.authorLochner, Maria Magdalena
dc.date.accessioned2022-01-13T07:40:24Z
dc.date.available2022-01-13T07:40:24Z
dc.date.issued1991
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/8596
dc.descriptionMagister Artium - MAen_US
dc.description.abstractPraktiese ondervinding van die onderrig van Musiek op skoolvlak het getoon dat Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling nie voldoende gestrukrureerd en gebaseer op wetenskaplik gefundeerde onderrigmetodes aangebied word nie. 'n Gebrek aan integrasie tussen Gehoorontwikkeling en die Musiekteoretiese vakke word vermoed. Innerlike gehoor is noodsaaklik is vir die musikus, maar bly grootliks onderontwikkel Hierdie studie konsentreer op die integrasie wat nodig is tussen die Musiekteoretiese vakke en Gehoorontwikkeling, en toets empiries die mening van musiekstudente by wyse van 'n vraelys en dié van musiekdosente by wyse onderhoude. Die ondersoek spreek die algemene metodes aan waardeur die betrokke vakke onderrig word, asook die probleme wat daarmee gepaard gaan. Die musiekstudent se mening omtrent sy tersiêre musiekopleiding word gevra. Daar is bevind dat die twee dissiplines nie doelmatig geïntegreerd aangebied word nie en voorstelle om die situasie te verbeter, word gemaak ..en_US
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of the Western Capeen_US
dc.subjectTertiary educationen_US
dc.subjectEmpiricallyen_US
dc.subjectScientificallyen_US
dc.subjectMusicianen_US
dc.title‘n Evaluering van onderwysmetodes in musiekteoretiese vakke en gehoorontwikkelingen_US
dc.rights.holderUniversity of the Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record