Show simple item record

dc.contributor.advisorvan de Rheede, I
dc.contributor.authorVan Louw, Christa Leonie
dc.date.accessioned2020-11-17T13:20:38Z
dc.date.available2020-11-17T13:20:38Z
dc.date.issued1994
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11394/7499
dc.descriptionMasters of Arten_US
dc.description.abstractDie teoretiese tradisie aan die basis van die navorsingstuk is dié van die sosiolinguistiese teorie. Eksponente van hierdie teorie, maak benewens die linguistiese ook bemoeienis met die sosiale dimensie van taal. In aansluiting by Rubin & Jemudd (1971: xiv) wat argumenteer dat taalbeplanning deel van sosiale verandering is en daarom onderhewig is aan reëls van hierdie tipe verandering, kan taalbeplanning nie in isolasie geskied met sosiale beplanning nie. Hierdie studie is 'n ondersoek na die wyse waarop veeltaligheid hanteer word. In hierdie verband word ingegaan op die rol van buitelinguistiese faktore in die taalbeplanningsprosesse. Vanuit 'n sosiolinguistiese perspektief word taalbeplanning noodwendig beïnvloed deur breër sosiale faktore soos ekonomiese, sosiale, politieke, demografiese en psigologiese. Hierdie studie ondersoek die rol van nasionalisme, meer spesifiek Afrikaner-nasionalisme, in die hantering van die veeltalige karakter van Suid-Afrika. Daarbenewens word 'n oorsig gebied van die wyse waarop enkele Afrikalande met onafhanklikheid hul veeltaligheid hanteer het. Daar word veral gefokusseer op die rol van kolonialisme asook op welke wyse die breër politieke strewe In die lig van die voorafgaande word 'n kritiese analise gegee van die voorgestelde taalbeleid vir 'n veranderde Suid-Afrika.en_US
dc.language.isoafen_US
dc.publisherUniversity of Western Capeen_US
dc.subjectEksponenteen_US
dc.subjectAfrikalandeen_US
dc.subjectEkonomieseen_US
dc.subjectSosialeen_US
dc.subjectPolitiekeen_US
dc.subjectDemografieseen_US
dc.subjectPsigologieseen_US
dc.titleTaalbeplanning vir veeltaligheid: 'n Suid-Afrikaanse perspektiefen_US
dc.rights.holderUniversity of Western Capeen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record